Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluip
insluip [boodskap #145423] Sa, 01 Junie 2024 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluip
Afbreking: in•sluip
Samestelling: in + sluip


Werkwoord: sluip in, insluip
Verlede tyd: het ingesluip

Betekenis:
• Om deur te sluip stilletjies na binne te beweeg.
• (figuurlik) Om ongemerk/ongesiens in te dring.

Gebruik:
• Die soldate sluip in die donker in die stad in.
• 'n Ernstige spelfout het in die finale weergawe ingesluip.

Sinoniem:
• binnesluip
• inglip
• inkruip

Afgelei:
• insluiper
• insluipery
• insluiping
• insluipsel

Vertaling:
Engels: to sneak in, creep in, slip through
Nederlands: insluipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onreëlmatigheid
Volgende onderwerp: hertel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 21:25:42 MGT 2024