Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » territoriaal
territoriaal [boodskap #145416] Sa, 01 Junie 2024 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
territoriaal
Afbreking: ter•ri•to•ri•aal


Byvoeglike naamwoord: territoriaal
Vergrotende trap: territorialer
Oortreffende trap: territoriaalste
Attributief: territoriale

Betekenis:
• Wat op 'n gebied betrekking het, of wat tot 'n spesifieke grondgebied behoort.

Gebruik:
• Jong luiperdmannetjies sterf dikwels in territoriale gevegte met ander volwasse mannetjies.

Sinoniem:
• gebiedsgebonde

Hiponiem:
• eksterritoriaal

Afgelei:
• territorialiteit

Vertaling:
Engels: territorial
Nederlands: territoriaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kieskeurig
Volgende onderwerp: verdring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 21:21:30 MGT 2024