Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Egipties
Egipties [boodskap #145360] So, 26 Mei 2024 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Egipties
Afbreking: E•gip•ties
Samestelling: Egipties


Selfstandige naamwoord: Egipties
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal van antieke Egipte.

Gebruik:
Egipties is een van die oudste tale en geskrewe rekords daarvan bestaan vanaf omstreeks 3400-3200 v.C.

Vertaling:
Engels: Egyptian
Nederlands: Egyptisch


Byvoeglike naamwoord: Egipties
Attributief: Egiptiese

Betekenis:
• Wat op die land Egipte of sy mense, die Egiptenare, betrekking het.

Gebruik:
• Sy probeer om die Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer.

Afkorting:
• Egip.

Verwant:
• Egipte
• Egiptenaar

Vertaling:
Engels: Egyptian
Nederlands: Egyptisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: farao
Volgende onderwerp: ontsyfer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 15:19:25 MGT 2024