Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farao
farao [boodskap #145359] So, 26 Mei 2024 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tipiese uitbeelding van 'n farao.
'n Tipiese uitbeelding van 'n farao.
farao
Afbreking: fa•rao


Selfstandige naamwoord: farao
Meervoud: farao's
Verkleinwoord: farao'tjie
Meervoud van verkleining: farao'tjies

Betekenis:
• 'n Egiptiese koning.

Gebruik:
• Een van die farao se rolle was om as bemiddelaar tussen die gode en die mense op te tree.

Afgelei:
• faraonies
• faraorot
• faraosrot

Vertaling:
Engels: pharaoh
Nederlands: farao

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestem
Volgende onderwerp: Egipties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 07:19:36 MGT 2024