Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafkelder
grafkelder [boodskap #145357] So, 26 Mei 2024 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grafkelder
Afbreking: graf•kel•der
Samestelling: graf + kelder


Selfstandige naamwoord: grafkelder
Meervoud: grafkelders
Verkleinwoord: grafkeldertjie
Meervoud van verkleining: grafkeldertjies

Betekenis:
• 'n Kelder (ondergrondse ruimte) waarin iemand se oorskot bewaar word.

Gebruik:
Grafkelders is meestal bestem vir lede van vooraanstaande of ryk families.

Sinoniem:
• katakombe
• kramat
• kript

Afgelei:
• grafkelderstilte

Vertaling:
Engels: burial vault, crypt
Nederlands: grafkelder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: missielaanval
Volgende onderwerp: bestem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 04:25:53 MGT 2024