Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » navigeer
navigeer [boodskap #145305] Ma, 20 Mei 2024 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
navigeer
Afbreking: na•vi•geer


Werkwoord: navigeer
Verlede tyd: het genavigeer

Betekenis:
• Om volgens 'n beplande roete van plek tot plek te bestuur.
• (figuurlik) Om doelmatig van plek tot plek te beweeg, o.a. op die internet.

Gebruik:
• Die loods navigeer die skip in die hawe in.
• Die lughawe is goed georganiseerd en maklik om te navigeer.

Sinoniem:
• koershou
• maneuvreer
• stuur
• reis
• rondsoek
• snuffel

Verwant:
• navigasie
• navigator

Vertaling:
Engels: to navigate
Nederlands: navigeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besluitloos
Volgende onderwerp: projekleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:27:33 MGT 2024