Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwelkom
onwelkom [boodskap #145300] Ma, 20 Mei 2024 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwelkom
Afbreking: on•wel•kom
Samestelling: on- + welkom


Byvoeglike naamwoord: onwelkom
Vergrotende trap: meer onwelkom
Oortreffende trap: mees onwelkome, onwelkomste
Attributief: onwelkome

Betekenis:
• Wat nie welkom is nie.

Gebruik:
• Wie is die onwelkome gas wat ons kos eet?

Sinoniem:
• lastig
• ongewens
• ongenooid

Antoniem:
• welkom

Vertaling:
Engels: unwelcome
Nederlands: onwelkom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: talentloos
Volgende onderwerp: ongehoorsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:59:49 MGT 2024