Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ping>Speedy Conzales.
Ping>Speedy Conzales. [boodskap #202] Sa, 10 Mei 2003 19:52 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
I don't know Divadiaans, so I'll stick to English..
I've been living in Ficksburg for 24 years now. How do you "know my voice"?
Where are you from?

ps: My English is up to shit. (",) But I'll try my best.
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #203 is 'n antwoord op boodskap #202] Sa, 10 Mei 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 10 May 2003 21:52:20 +0200, "Andries" wrote:

> I don't know Divadiaans, so I'll stick to English..
> I've been living in Ficksburg for 24 years now. How do you "know my voice"?
> Where are you from?
>
> ps: My English is up to shit. (",) But I'll try my best.
>
Say what, you should have convinced me to use this opportunity to
exercise my Afrikaans. So, let's stick to it.

So, dan is dit jou stem wat ek herken?

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #204 is 'n antwoord op boodskap #203] Sa, 10 Mei 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel jy daarmee?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:pepqbv8ds4kkk084vlljnse6mjhj5cdk3k@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 21:52:20 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> I don't know Divadiaans, so I'll stick to English..
>> I've been living in Ficksburg for 24 years now. How do you "know my voice"?
>> Where are you from?
>>
>> ps: My English is up to shit. (",) But I'll try my best.
>>
> Say what, you should have convinced me to use this opportunity to
> exercise my Afrikaans. So, let's stick to it.
>
> So, dan is dit jou stem wat ek herken?
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #205 is 'n antwoord op boodskap #204] Sa, 10 Mei 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mag ek weet wie jy is?
Email my by kri...@tiscali.co.za.
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #206 is 'n antwoord op boodskap #205] Sa, 10 Mei 2003 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 10 May 2003 23:20:09 +0200, "Andries" wrote:

> Mag ek weet wie jy is?
> Email my by kri...@tiscali.co.za.
>

Hier by ons het die son nou op gekom
en dit is tyd om te gaan werk.
Ek praat vanaand weer met jou.

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #207 is 'n antwoord op boodskap #206] Sa, 10 Mei 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0jrqbvs75ljjoafe8qrdaptqglr7b46muc@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 23:20:09 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Mag ek weet wie jy is?
>> Email my by kri...@tiscali.co.za.
>>
>
> Hier by ons het die son nou op gekom
> en dit is tyd om te gaan werk.
> Ek praat vanaand weer met jou.
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #208 is 'n antwoord op boodskap #206] Sa, 10 Mei 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis dan Sondag...?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0jrqbvs75ljjoafe8qrdaptqglr7b46muc@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 23:20:09 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Mag ek weet wie jy is?
>> Email my by kri...@tiscali.co.za.
>>
>
> Hier by ons het die son nou op gekom
> en dit is tyd om te gaan werk.
> Ek praat vanaand weer met jou.
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #209 is 'n antwoord op boodskap #208] Sa, 10 Mei 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 10 May 2003 23:40:28 +0200, "Andries" wrote:

> Dis dan Sondag...?
>
> "Speedy Conzales" wrote in message

Ja, maar ons skaak motors.
En Sondae is die ideale dag wanneer
die motoriste gerus en in 'n vakansie
stemming is.

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #210 is 'n antwoord op boodskap #209] Sa, 10 Mei 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
WAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!???????????????????????

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:06tqbvstjdp9ghlcj88489dal6ibc409os@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 23:40:28 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Dis dan Sondag...?
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>
> Ja, maar ons skaak motors.
> En Sondae is die ideale dag wanneer
> die motoriste gerus en in 'n vakansie
> stemming is.
>
> SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #211 is 'n antwoord op boodskap #210] Sa, 10 Mei 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:04:21 +0200, "Andries" wrote:

> WAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!???????????????????????
>

Uiters interessante werk, Andries. Ons werk op
bestelling. Ek het 'n lys van motors wat ek moet
voorsien aan my kliënte met selfs die kleur
gespesifiseer.
En ek het 'n opening beskikbaar. Indien jy
wil aansoek doen, laat weet asseblief. Dit
word gedoen in triplikaat en ek sal jou die
aansoekvorms laat kry.

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #212 is 'n antwoord op boodskap #211] Sa, 10 Mei 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarom sal ek nou wil skelm wees???
Wie's jy?
Hou jy my vir die gek???

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:8euqbvgh28qd0acpn0oc623obl8f8hh5ob@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 00:04:21 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> WAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!???????????????????????
>>
>
> Uiters interessante werk, Andries. Ons werk op
> bestelling. Ek het 'n lys van motors wat ek moet
> voorsien aan my kliënte met selfs die kleur
> gespesifiseer.
> En ek het 'n opening beskikbaar. Indien jy
> wil aansoek doen, laat weet asseblief. Dit
> word gedoen in triplikaat en ek sal jou die
> aansoekvorms laat kry.
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #213 is 'n antwoord op boodskap #212] Sa, 10 Mei 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie ken jy in Ficksburg?
Waar het jy voorheen gewerk?
Ken jy my?
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #214 is 'n antwoord op boodskap #212] Sa, 10 Mei 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:24:31 +0200, "Andries" wrote:

> Waarom sal ek nou wil skelm wees???
> Wie's jy?
> Hou jy my vir die gek???


Vir geen oomblik nie. Jammer vir die aanbod
maar jy het na iemand geklink wat nie 'n
aanbod om produktief te wees, verby sal
laat gaan nie. Besef jy dan nie dat jy elke
week in 'n ander motor by jou meisie kan
opdaag nie?
Maar laat dit daar. Die aanbod bestaan
nie meer nie:-(((

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #215 is 'n antwoord op boodskap #214] Sa, 10 Mei 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het jou in die eerste plek 'n idee gegee dat ek 'n kliënt kan wees?
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #216 is 'n antwoord op boodskap #213] Sa, 10 Mei 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:29:24 +0200, "Andries" wrote:

> Wie ken jy in Ficksburg?
> Waar het jy voorheen gewerk?
> Ken jy my?
>


Nee, ek glo nie ek ken jou nie.
Ek ken net die John Deere mense
daar.

Haai, ek moet gaan werk. Jy
beinvloed my produksie negatief.

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #217 is 'n antwoord op boodskap #215] Sa, 10 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:33:30 +0200, "Andries" wrote:
> Wat het jou in die eerste plek 'n idee gegee dat ek 'n kliënt kan wees?
>

Nie 'n kliënt nie, stupid. 'n Kollega!

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #218 is 'n antwoord op boodskap #217] Sa, 10 Mei 2003 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, wat het jou laat dink dat ek 'n kollega kan wees?
Ek werk self vir John Deere, terloops.
Moenie loop nie....

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:vjvqbvk81i21sfuvo5hbfv3ab2m1iijpf5@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 00:33:30 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Wat het jou in die eerste plek 'n idee gegee dat ek 'n kliënt kan wees?
>>
>
> Nie 'n kliënt nie, stupid. 'n Kollega!
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #219 is 'n antwoord op boodskap #203] Sa, 10 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> So, dan is dit jou stem wat ek herken.

Wat de f*k beteken dit dan as jy sê jy ken my nie?
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #220 is 'n antwoord op boodskap #218] Sa, 10 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:37:03 +0200, "Andries" wrote:
> Moenie loop nie....

Ek sal moet loop, Andries. Want ek het no binne inligting
van die maatskappy verskaf in die hoop om die personeel
in getal te laat groei. Dit is duidelik dat jy nie belangstel nie.
Ek moet gaan werk vriend.

Koebaai

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #221 is 'n antwoord op boodskap #220] Sa, 10 Mei 2003 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 11 May 2003 00:40:58 +0200, Speedy Conzales wrote:
> Ek sal moet loop, Andries. Want ek het no binne inligting
> van die maatskappy verskaf in die hoop om die personeel
> in getal te laat groei. Dit is duidelik dat jy nie belangstel nie.
> Ek moet gaan werk vriend.
>
> Koebaai
>
> SC
>

Net 'n versoek. Kan ons wat hier gesê is
asseblief tussen ons hou?

SC
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #222 is 'n antwoord op boodskap #220] Sa, 10 Mei 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, asseblief. Binne inligting se moer...!!!
Ek weet dan nie eers wie jy is en waar jy is nie.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:4rvqbv8ndtiqgbap5k9iqemr5k5jdu0nbr@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 00:37:03 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>
>> Moenie loop nie....
>
> Ek sal moet loop, Andries. Want ek het no binne inligting
> van die maatskappy verskaf in die hoop om die personeel
> in getal te laat groei. Dit is duidelik dat jy nie belangstel nie.
> Ek moet gaan werk vriend.
>
> Koebaai
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #223 is 'n antwoord op boodskap #221] Sa, 10 Mei 2003 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag asseblief..........!!!!!!!!!!!!
Asof niemand anders op hierdie NG gaan afkom nie..

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:p20rbv8gv0v62qt1nfgvra4a2jp1qokbvn@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 00:40:58 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
>
>> Ek sal moet loop, Andries. Want ek het no binne inligting
>> van die maatskappy verskaf in die hoop om die personeel
>> in getal te laat groei. Dit is duidelik dat jy nie belangstel nie.
>> Ek moet gaan werk vriend.
>>
>> Koebaai
>>
>> SC
>>
>
> Net 'n versoek. Kan ons wat hier gesê is
> asseblief tussen ons hou?
>
> SC
>
Re: Ping>Speedy Conzales. [boodskap #226 is 'n antwoord op boodskap #219] So, 11 Mei 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan jou nie Email nie....

"Andries" skryf in boodskap news:b9jv41$gld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So, dan is dit jou stem wat ek herken.
>
> Wat de f*k beteken dit dan as jy sê jy ken my nie?
>
Re: Ping>Speedy [boodskap #1423 is 'n antwoord op boodskap #202] Wo, 23 Julie 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jul 2003 21:13:40 +0200, Andries wrote:

> Speedy has left the building..


Ring Riinngg RRriiiingggggggg
Kan ek inkom?
Re: Ping>Speedy [boodskap #1445 is 'n antwoord op boodskap #1423] Vr, 25 Julie 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
> On Thu, 24 Jul 2003 21:13:40 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Speedy has left the building..
>
>
> Ring Riinngg RRriiiingggggggg
> Kan ek inkom?

Natuurlik. En waar was jy? Watse soort tyd noem jy dit??

Lorinda
Re: Ping>Speedy [boodskap #1453 is 'n antwoord op boodskap #1445] Vr, 25 Julie 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jul 2003 03:41:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
>> On Thu, 24 Jul 2003 21:13:40 +0200, Andries
>> wrote:
>>
>>> Speedy has left the building..
>>
>>
>> Ring Riinngg RRriiiingggggggg
>> Kan ek inkom?
>
> Natuurlik. En waar was jy? Watse soort tyd noem jy dit??
>
> Lorinda

Skuus Lorinda, ek kan verduidelik....
Re: Ping>Speedy [boodskap #1454 is 'n antwoord op boodskap #1423] Vr, 25 Julie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> On Thu, 24 Jul 2003 21:13:40 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Speedy has left the building..
>
>
> Ring Riinngg RRriiiingggggggg
> Kan ek inkom?
ja
Re: Ping>Speedy [boodskap #1459 is 'n antwoord op boodskap #1445] Vr, 25 Julie 2003 21:14 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...

> Skuus Lorinda, ek kan verduidelik....
>
>

Ek is seker jy kan, Speedy, ek is doodseker jy kan:-)) Ek het jou nog
nooit aangesien vir iemand wat homself nie uit 'n situasie kan praat
nie..:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Fleur
Volgende onderwerp: Re: Vir die wat nog nie weet nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:20:42 MGT 2024