Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naellak
naellak [boodskap #145261] Sa, 18 Mei 2024 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Naellak word op opgeverf.
Naellak word op opgeverf.
naellak
Afbreking: na•el•lak
Samestelling: nael + lak


Selfstandige naamwoord: naellak
Meervoud: naellakke

Betekenis:
• Kosmetiese verf wat vir die mooi of vir beskerming op naels aangebring word.

Gebruik:
• Sy verf rooi naellak op haar vinger- en blou naellak op haar toonnaels.

Sinoniem:
• lakvernis
• naelpolitoer
• naelverf

Afgelei:
• naellakverwyderaar

Vertaling:
Engels: nail polish
Nederlands: nagellak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grimeerkunstenaar
Volgende onderwerp: naellakverwyderaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:43:28 MGT 2024