Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedood
gedood [boodskap #144960] Vr, 05 April 2024 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedood
Afbreking: ge•dood
Samestelling: ge- + dood


Byvoeglike naamwoord: gedood
Attributief: gedode

Betekenis:
• Wat dood gemaak is.

Gebruik:
• Die elektrisiën is deur 'n elektriese skok gedood.
• Die leeus smul aan 'n pas gedode buffel.

Vertaling:
Engels: killed
Nederlands: gedood


Werkwoord: dood
Verlede tyd: het gedood

Betekenis:
• Verlede tyd van dood: om dood te maak/ te laat sterf.

Gebruik:
• Hy het die slang gedood.

Sinoniem:
• doodgemaak
• omgebring
• vermoor

Vertaling:
Engels: killed
Nederlands: doodde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenverdiepinghuis
Volgende onderwerp: eetservies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:36:27 MGT 2024