Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugaanval
lugaanval [boodskap #144955] Vr, 05 April 2024 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugaanval
Afbreking: lug•aan•val
Samestelling: lug + aanval


Selfstandige naamwoord: lugaanval
Meervoud: lugaanvalle

Betekenis:
• 'n Aanval wat vanuit die lug plaasvind (met vliegtuie, hommeltuie, vuurpyle, ens.)

Gebruik:
• Sewe noodwerkers is tydens lugaanvalle in Gaza gedood.

Vertaling:
Engels: air attack, air raid
Nederlands: luchtaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stereotipering
Volgende onderwerp: oordeelsfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:36:12 MGT 2024