Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Fahrenheit
Fahrenheit [boodskap #144950] Do, 04 April 2024 13:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fahrenheit
Afbreking: Fah•ren•heit


Selfstandige naamwoord: Fahrenheit
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Temperatuurskaal met die vriespunt op 32°F en kookpunt op 212°F.

Gebruik:
• Grade Fahrenheit kan na grade Celsius omgeskakel word met die formule: °F = °C x 5/9 + 32.

Afkorting:
• °F

Vertaling:
Engels: Fahrenheit
Nederlands: Fahrenheit

Nota:
• "Fahrenheit" is 'n eponiem, so genoem na die 18de eeuse Duitse natuurkundige D.G. Fahrenheit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasspreker
Volgende onderwerp: natuurkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:03:32 MGT 2024