Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoekmeter
hoekmeter [boodskap #144915] So, 31 Maart 2024 12:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoekmeter
Afbreking: hoek•me•ter
Samestelling: hoek + meter


Selfstandige naamwoord: hoekmeter
Meervoud: hoekmeters
Verkleinwoord: hoekmetertjie
Meervoud van verkleining: hoekmetertjies

Betekenis:
• Persoon wat hoeke meet, of 'n instrument waarmee hoeke gemeet word.

Gebruik:
• 'n Hoekmeter kan gebruik word om die hoogte van 'n voorwerp (soos 'n gebou of toring) te bepaal.

Sinoniem:
• hoekmeetinstument

Hiponiem:
• gradeboog
• sekstant
• swaaihaak
• teodoliet

Afgelei:
• hoogtehoekmeter
• sterrehoekmeter

Vertaling:
Engels: angle meter, inclinometer
Nederlands: hoekmeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedverlies
Volgende onderwerp: kankersel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:46:20 MGT 2024