Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedplaatjie
bloedplaatjie [boodskap #144909] So, 31 Maart 2024 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedplaatjie
Afbreking: bloed•plaat•jie
Samestelling: bloed + plaatjie


Selfstandige naamwoord: bloedplaatjie
Meervoud: bloedplaatjies

Betekenis:
• Plaatvormig element in bloed wat met stolling help (die kleinste van die "selle" in die bloedstroom).

Gebruik:
Bloedplaatjies besit geen hemoglobien of selkern nie en is noodsaaklik vir bloedstolling om bloedverlies weens beserings te verminder.

Sinoniem:
• trombosiet

Vertaling:
Engels: blood platelet, thrombocyte
Nederlands: bloedplaatje, trombocyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witbloedsel
Volgende onderwerp: hemoglobien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:12:53 MGT 2024