Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indeksvinger
indeksvinger [boodskap #144905] So, 31 Maart 2024 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indeksvinger
Afbreking: in•deks•vin•ger
Samestelling: indeks + vinger


Selfstandige naamwoord: indeksvinger
Meervoud: indeksvingers
Verkleinwoord: indeksvingertjie
Meervoud van verkleining: indeksvingertjie

Betekenis:
• Die tweede vinger, wat tussen die duim en die middelvinger lê.

Gebruik:
• Die visserman se indeksvinger is geamputeer.

Sinoniem:
• potlekker
• voorvinger
• wysvinger

Vertaling:
Engels: index finger, forefinger
Nederlands: indexvinger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedtoets
Volgende onderwerp: bloedstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:08:44 MGT 2024