Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aerobies
aerobies [boodskap #144898] Vr, 29 Maart 2024 20:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aerobies
Afbreking: ae•ro•bies


Byvoeglike naamwoord: aerobies, aërobies
Attributief: aerobiese, aërobiese

Betekenis:
• Wat slegs in die teenwoordigheid van suurstof leef of gebeur.

Gebruik:
• Mense is aerobiese organismes.

Wisselvorm:
• aërobies
• aeroob

Sinoniem:
• geoksigeneerd
• suurstofryk

Antoniem:
• anaërobies

Vertaling:
Engels: aerobic
Nederlands: aeroob

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snotneus
Volgende onderwerp: probiotika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:59:49 MGT 2024