Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekuriteitsbeampte
sekuriteitsbeampte [boodskap #144876] Wo, 27 Maart 2024 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekuriteitsbeampte
Afbreking: se•ku•ri•teits•be•amp•te
Samestelling: sekuriteit + -s- + beampte


Selfstandige naamwoord: sekuriteitsbeampte
Meervoud: sekuriteitsbeamptes
Verkleinwoord: sekuriteitsbeamptetjie
Meervoud van verkleining: sekuriteitsbeamptetjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n plek of mense beveilig.

Gebruik:
Sekuritetisbeamptes het op die slagoffer afgekom en die polisie sowel as die nooddienste ontbied.

Sinoniem:
• veiligheidsbeampte

Vertaling:
Engels: security officer
Nederlands: beveiligingsbeambte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaartjieverkope
Volgende onderwerp: beveilig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:30:21 MGT 2024