Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardegat
hardegat [boodskap #144864] Ma, 25 Maart 2024 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardegat
Afbreking: har•de•gat
Samestelling: harde + gat


Selfstandige naamwoord: hardegat
Meervoud: hardegatte
Verkleinwoord: hardegatjie
Meervoud van verkleining: hardegatjies

Betekenis:
• Iemand wat eiesinnig (koppig en steeks) is.

Gebruik:
• Hy is 'n regte hardegat.

Sinoniem:
• hardekoejawel
• hardekop
• hardekwas
• klipkop
• korrelkop

Vertaling:
Engels: hard ass, obstinate person
Nederlands: een koppig persoon


Byvoeglike naamwoord: hardegat
Attributief: hardegat

Betekenis:
• Wat moeilik en eiesinnig is.

Gebruik:
• Hy hou kom hardegat.

Sinoniem:
• omgekrap
• steeks
• weerbarstig

Vertaling:
Engels: cocky, stubborn, obstinate
Nederlands: koppig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gatmaak
Volgende onderwerp: slapgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:32:13 MGT 2024