Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » appelsap
appelsap [boodskap #144841] Ma, 18 Maart 2024 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
appelsap
Afbreking: ap•pel•sap
Samestelling: appel + sap


Selfstandige naamwoord: appelsap
Meervoud: appelsappe
Verkleinwoord: appelsappie
Meervoud van verkleining: appelsappies

Betekenis:
• Die sap van appels.

Gebruik:
Appelsap is baie gesond.

Hiperoniem:
• vrugtesap

Vertaling:
Engels: apple juice
Nederlands: appelsap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraagnommer
Volgende onderwerp: skemerkelkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:07:58 MGT 2024