Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongerieflik
ongerieflik [boodskap #144836] Ma, 18 Maart 2024 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongerieflik
Afbreking: on•ge•rief•lik
Samestelling: on- + gerieflik


Byvoeglike naamwoord: ongerieflik
Vergrotende trap: ongeriefliker
Oortreffende trap: ongerieflikste
Attributief: ongerieflike
Partitief: ongeriefliks

Betekenis:
• Wat nie gerieflik is nie.

Gebruik:
• Beurtkrag is nie net ongerieflik nie, maar is ook sleg vir die ekonomie.

Sinoniem:
• hinderlik
• irriterend
• lastig
• onaangenaam
• onbehaaglik
• ongemaklik
• onvanpas

Antoniem:
• gerieflik

Afgelei:
• ongerieflikheid

Vertaling:
Engels: inconvenient, uncomfortable
Nederlands: ongerieflijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: velkanker
Volgende onderwerp: swendelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 17:15:14 MGT 2024