Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oppak
oppak [boodskap #144805] Wo, 13 Maart 2024 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oppak
Afbreking: op•pak
Samestelling: op + pak


Werkwoord: pak op, oppak
Verlede tyd: het opgepak

Betekenis:
• Om iets op iets anders te sit.
• Om op te ruim of weg te bêre.
• Om te breek; stukkend te raak.

Gebruik:
• Hy pak die bokse op die wa.
• Ons moet die kamp oppak sodat ons kan ry.
• Die stofsuier het opgepak.

Sinoniem:
• inpak
• laai
• oplaai
• afslaan
• opruim
• wegpak
• breek
• ingee
• kalf

Antoniem:
• afpak
• uitpak

Vertaling:
Engels: to pack in; to pack up, put away; to seize, arrest
Nederlands: oppakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorloggeteisterd
Volgende onderwerp: afpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:28:42 MGT 2024