Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insinueer
insinueer [boodskap #144797] Ma, 11 Maart 2024 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insinueer
Afbreking: in•si•nu•eer


Werkwoord: insinueer
Verlede tyd: het geïnsinueer

Betekenis:
• Om 'n indirekte aantyging te maak; iemand te beskuldig sonder om dit direk te sê.

Gebruik:
Insinueer jy dat ek die boek gesteel het?

Sinoniem:
• impliseer
• sinspeel
• skimp
• suggereer

Afgelei:
• insinuasie

Vertaling:
Engels: to insinuate
Nederlands: insinueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toksien
Volgende onderwerp: intik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:19:54 MGT 2024