Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortereg
geboortereg [boodskap #144787] So, 10 Maart 2024 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortereg
Afbreking: ge•boor•te•reg
Samestelling: geboorte + reg


Selfstandige naamwoord: geboortereg
Meervoud: geboorteregte

Betekenis:
• 'n Reg wat iemand op grond van sy geboorte (afstamming) toekom.

Gebruik:
• Moenie jou geboortereg aan ander verkoop nie!

Hiponiem:
• eersgeboortereg

Vertaling:
Engels: birth right
Nederlands: geboorterecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kodewoord
Volgende onderwerp: onvervreembaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:06:56 MGT 2024