Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die moddergooiwedstryd
Die moddergooiwedstryd [boodskap #14453] Sa, 09 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
>>> Lou,
>>> My ou,
>>> Sê my gou,
>>> Wat doen jy nou ?
>>> Jy kan my mos vertrou,
>>> Ek sê nie julle het verbrou,
>>> Ook nie dat die nuusgroep gaan vou,
>>> Van verdere vra sal ek my egter onthou,
>>> Soos 'n boerboel se byt bly jy net klou,
>>> En al wat ek kry is mense wat my uitjou,
>>> Al wat ek vra is lekker kossies om aan te kou,
>>> Lou sê gou, anders kom bliksem ek jou : pimpel, pers asook blou.

>>> ten minste ruil mense gedagtes uit.

>> Baie goed ou Koos
>> Wat natuurlik ook rym met doos
>> Wat soos die Afrikaanse woord koos
>> Dubbel menings vorm al word mense ook nou hoe boos
>> Kan nie een van bogenoemde vergelyk met die reuk van 'n roos
>> Maar die rymelary van my lyk maar ietwat voos
>> So ek wend wend my blik maar eerder oos

> Koos
> Jou doos
> So sê Lou
> Maar ook 'n koos
> Net om sowat te troos
> 'n Drama kan straks so ontvou
> Wat maak jou sorge tog so grou ?
> Om sulke dinge toe te snou
> En boks is ook doos
> Dit sal ietwat troos
> Lou dis vlou
> Jou roos
> Koos

Koos
Vir my is jy nie 'n roos
Maar voor die dames dalk bloos
Verander ek die term
Waarvoor die rymelary skerm
Want kyk hoe trek die skrywers van 'regte' gedigte
Vreeslik lelike gesigte

So ons beter maar stop
Die net polisie hou ons dop
En dalk begin hul weer met die die gekerm
Soos 'n kat oor 'n derm
Oor Leendert en Gloudinatjie
Se menings verskilletjie

Lou, jy het jou roeping gemis.
Die hele tyd het ek gedink jy kan net kerm.
En mense herm.
Nou vind ek egter,
jy is ook 'n digter.
Gloudina

Lou,
julle wat so in die modder grou
raak nou flou.
Julle rympies gee my pyntjies
en laat my koud
hier naby my binnebout.
Billy.

Aag nee wat ou Billy Goat
Jy's nou astrant of sommer net stout
Ek meen vat nou maar vir Glodina Bouwer
Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
Maar selfs sy het net pluimpies
Vir Lou se fraaie mooi rympies
Sy sê hy is eintlik 'n dêm goeie digter
Lyk my hy is tog wel soms helder en nugter

Vertel ons liewer wat dink jy van Louis Luyt
Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
Die Muleki-manne het mos lankal besluit
Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
Gaan sorg dat rugby van die toneel af verdwyn
En met die volgende rondte in Wallis
Gaan ons nie eers weet waar die bal is.
Dis die bom wat val
Dis al.
Leendert en Gloudins se moddergooiwedstryd. [boodskap #14455 is 'n antwoord op boodskap #14453] Sa, 09 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Kobus Pietersen" wrote:
>
> This is a multi-part message in MIME format.
>
> ------=_NextPart_000_004D_01BD7B29.592DEEE0
> Content-Type: text/plain;
> charset="iso-8859-1"
> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>
>>>> Lou,
>>>> My ou,
>>>> Sê my gou,
>>>> Wat doen jy nou ?
>>>> Jy kan my mos vertrou,
>>>> Ek sê nie julle het verbrou,
>>>> Ook nie dat die nuusgroep gaan vou,
>>>> Van verdere vra sal ek my egter onthou,
>>>> Soos 'n boerboel se byt bly jy net klou,
>>>> En al wat ek kry is mense wat my uitjou,
>>>> Al wat ek vra is lekker kossies om aan te kou,
>>>> Lou sê gou, anders kom bliksem ek jou : pimpel, pers asook blou.=20
>
>>>> ten minste ruil mense gedagtes uit.=20
>
>>> Baie goed ou Koos
>>> Wat natuurlik ook rym met doos
>>> Wat soos die Afrikaanse woord koos
>>> Dubbel menings vorm al word mense ook nou hoe boos
>>> Kan nie een van bogenoemde vergelyk met die reuk van 'n roos
>>> Maar die rymelary van my lyk maar ietwat voos
>>> So ek wend wend my blik maar eerder oos=20
>
>> Koos
>> Jou doos
>> So sê Lou
>> Maar ook 'n koos
>> Net om sowat te troos
>> 'n Drama kan straks so ontvou
>> Wat maak jou sorge tog so grou ?
>> Om sulke dinge toe te snou
>> En boks is ook doos
>> Dit sal ietwat troos
>> Lou dis vlou
>> Jou roos
>> Koos
>
> Koos
> Vir my is jy nie 'n roos
> Maar voor die dames dalk bloos
> Verander ek die term
> Waarvoor die rymelary skerm
> Want kyk hoe trek die skrywers van 'regte' gedigte
> Vreeslik lelike gesigte
>
> So ons beter maar stop
> Die net polisie hou ons dop
> En dalk begin hul weer met die die gekerm
> Soos 'n kat oor 'n derm
> Oor Leendert en Gloudinatjie
> Se menings verskilletjie=20
>
> Lou, jy het jou roeping gemis.
> Die hele tyd het ek gedink jy kan net kerm.
> En mense herm.
> Nou vind ek egter, =20
> jy is ook 'n digter.
> Gloudina=20
>
> Lou,
> julle wat so in die modder grou
> raak nou flou.
> Julle rympies gee my pyntjies
> en laat my koud
> hier naby my binnebout.
> Billy. =20
>
> Aag nee wat ou Billy Goat
> Jy's nou astrant of sommer net stout=20
> Ek meen vat nou maar vir Glodina Bouwer=20
> Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
> Maar selfs sy het net pluimpies
> Vir Lou se fraaie mooi rympies
> Sy sê hy is eintlik 'n dêm goeie digter
> Lyk my hy is tog wel soms helder en nugter
> =20
> Vertel ons liewer wat dink jy van Louis Luyt=20
> Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
> Die Muleki-manne het mos lankal besluit
> Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
> 'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
> Gaan sorg dat rugby van die toneel af verdwyn
> En met die volgende rondte in Wallis=20
> Gaan ons nie eers weet waar die bal is.
> Dis die bom wat val
> Dis al.=20
> =20

Nou verwag ek verwyt,
dus sê ek met spyt
ek gee min om wat gebeur met Louis Luyt.
Die hele aff^ere laat my
----
stuit...

Billy.

> ------=_NextPart_000_004D_01BD7B29.592DEEE0
> Content-Type: text/html;
> charset="iso-8859-1"
> Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
>
>
>
>
>
> http-equiv=3DContent-Type>
>
>
>
>
> > >> Lou,> >> My ou,> >> =
> Sê my=20
> gou,> >> Wat doen jy nou ?> >> Jy kan my mos=20
> vertrou,> >> Ek sê nie julle het verbrou,> =
> >>=20
> Ook nie dat die nuusgroep gaan vou,> >> Van verdere vra sal =
> ek my=20
> egter onthou,> >> Soos 'n boerboel se byt bly jy net =
> klou,>=20
> >> En al wat ek kry is mense wat my uitjou,> >> Al =
> wat=20
> ek  vra is lekker kossies om aan te kou,> >> Lou =
> sê gou,=20
> anders kom bliksem ek jou : pimpel, pers asook blou. 
> > >> ten minste ruil mense gedagtes uit. 
> > >Baie goed ou Koos> >Wat natuurlik ook rym =
> met=20
> doos> >Wat soos die Afrikaanse woord koos> >Dubbel =
> menings=20
> vorm al word mense ook nou hoe boos> >Kan nie een van =
> bogenoemde=20
> vergelyk met die reuk van 'n roos> >Maar die rymelary van my =
> lyk maar=20
> ietwat voos> >So ek wend wend my blik maar eerder =
> oos 
> > Koos> Jou doos> So sê Lou> Maar =
> ook 'n=20
> koos> Net om sowat te troos> 'n Drama kan straks so =
> ontvou>=20
> Wat maak jou sorge tog so grou ?> Om sulke dinge toe te =
> snou> En=20
> boks is ook doos> Dit sal ietwat troos> Lou dis =
> vlou> Jou=20
> roos> KoosKoosVir my is jy nie 'n roosMaar voor =
> die dames=20
> dalk bloosVerander ek die termWaarvoor die rymelary =
> skermWant kyk=20
> hoe trek die skrywers van 'regte' gedigteVreeslik lelike =
> gesigteSo=20
> ons beter maar stopDie net polisie hou ons dopEn dalk begin hul =
> weer met=20
> die die gekermSoos 'n kat oor 'n dermOor Leendert en =
> GloudinatjieSe=20
> menings verskilletjie 
>  
> Lou, jy het jou roeping gemis.
> Die hele tyd het ek gedink jy kan net kerm.
> En mense herm.Nou vind ek egter,  
> jy is ook 'n digter.Gloudina 
>  
>
> Lou,julle wat so in die modder grouraak nou flou.Julle =
> rympies=20
> gee my pyntjiesen laat my koudhier naby my=20
> binnebout.Billy.  
>  
> Aag nee wat ou Billy Goat
> Jy's  nou astrant of =
> sommer net stout=20
>
> size=3D3>Ek meen=20
> vat nou maar vir Glodina Bouwer 
> Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
> Maar selfs sy het net pluimpies
> Vir Lou se fraaie mooi rympies
> Sy sê hy is eintlik 'n =
> dêm=20
> goeie digter
> Lyk my hy is tog wel soms helder en =
> nugter
>  
> Vertel ons liewer wat dink jy van =
> Louis=20
> Luyt 
> Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
> Die Muleki-manne het  mos lankal besluit
> Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
> 'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
> Gaan sorg dat rugby van die toneel af =
> verdwyn
> En met die volgende rondte in=20
> Wallis 
> size=3D3>Gaan ons nie=20
> eers weet waar die bal is.
> size=3D3> color=3D#000000>Dis die bom wat val
> Dis al. size=3D3> 
> size=3D3> 
>
> ------=_NextPart_000_004D_01BD7B29.592DEEE0--
>
>

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Die moddergooiwedstryd [boodskap #14478 is 'n antwoord op boodskap #14453] So, 10 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote:
>
>
> Lou,
> julle wat so in die modder grou
> raak nou flou.
> Julle rympies gee my pyntjies
> en laat my koud
> hier naby my binnebout.
> Billy.
>
> Aag nee wat ou Billy Goat
> Jy's nou astrant of sommer net stout
> Ek meen vat nou maar vir Glodina Bouwer
> Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
> Maar selfs sy het net pluimpies
> Vir Lou se fraaie mooi rympies
> Sy sê hy is eintlik 'n dêm goeie digter
> Lyk my hy is tog wel soms helder en nugter
>
> Vertel ons liewer wat dink jy van Louis Luyt
> Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
> Die Muleki-manne het mos lankal besluit
> Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
> 'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
> Gaan sorg dat rugby van die toneel af verdwyn
> En met die volgende rondte in Wallis
> Gaan ons nie eers weet waar die bal is.
> Dis die bom wat val
> Dis al.
>

Dit herhinner my aan 'n 'laerskool' rympie (gaan so iets ek dink):

Dis die blond
Dis die blou
Dis die brooklax wat ek kou
Dis die pyn op my maag
wat my lewetrie toe jaag

Dis die lewie se deur
Wat my dolle spoed keer
Dis 'n drol wat val
Met 'n gruwelike knal
Dis te laat om te vloek
Dis klaar in my broek

Dis al
Vorige onderwerp: Free Agent (nie wat jy dink nie!)
Volgende onderwerp: Re: Kinder Videos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:06:14 MGT 2024