Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterkrisis
waterkrisis [boodskap #144771] Do, 07 Maart 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterkrisis
Afbreking: wa•ter•kri•sis
Samestelling: water + krisis


Selfstandige naamwoord: waterkrisis
Meervoud: waterkrisisse

Betekenis:
• 'n Ernstige tekort aan varswater.

Gebruik:
• Die langdurige droogte het 'n waterkrisis veroorsaak en die munisipaliteit was genoodsaak om waterbeperkings in te stel.

Vertaling:
Engels: water crisis
Nederlands: watercrisis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkiesingsveldtog
Volgende onderwerp: stemwerwery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:48:34 MGT 2024