Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ZUID-AFRIKAANS
Re: ZUID-AFRIKAANS [boodskap #14475] So, 10 Mei 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> en die Psalms en Gesange is eers in die laat
> veertigerjare vertaal en uitgegee.

Die Psalms is nooit vertaal nie. Hulle is oorspronklike berymings deur
Totius.

Onlangs was daar pogings om nuwe berymings te laat doen deur hedendaagse
digters - ek weet Antjie (Krog) Samuels het een of twee proefberymings
gedoen. Die Doppers weier egter om van Totius se berymings afstand te doen,
en die gevolg is dat die projek blykbaar op die langebaan geskuif is.

Leendert
Vorige onderwerp: Ja-nee
Volgende onderwerp: 'n Bietjie Nuus vir Almal !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 01:55:36 MGT 2024