Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maermerrie
maermerrie [boodskap #144738] Sa, 02 Maart 2024 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die maermerrie.
Die maermerrie.
maermerrie
Afbreking: maer•mer•rie
Samestelling: maer + merrie


Selfstandige naamwoord: maermerrie
Meervoud: maermerries
Verkleinwoord: maermerrietjie
Meervoud van verkleining: maermerrietjies

Betekenis:
• Die sensitiewe voorkant van die onderbeen, tussen die enkel en die knie.

Gebruik:
• Sy meisie het hom op sy maermerrie geskop.

Sinoniem:
• skeen
• skeenbeen
• tibia

Vertaling:
Engels: shin
Nederlands: scheenbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betekenisverskil
Volgende onderwerp: maermaakpil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 16:01:00 MGT 2024