Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordoortolligheid
woordoortolligheid [boodskap #144736] Sa, 02 Maart 2024 11:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18967
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordoortolligheid
Afbreking: woord•oor•tol•lig•heid
Samestelling: woord + oortolligheid


Selfstandige naamwoord: woordoortolligheid
Meervoud: woordoortollighede

Betekenis:
• Teks waaruit woorde weggelaat kan word sonder om die betekenis daarvan te verander.

Gebruik:
• Let op die woordoortolligheid in die sin "In my persoonlike mening is dit 'n ronde sirkel en nie 'n hoekige vierkant nie."

Sinoniem:
• pleonasme

Vertaling:
Engels: pleonasm
Nederlands: pleonasme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groetwyse
Volgende onderwerp: betekenisverskil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 08:18:51 MGT 2024