Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oggendster
oggendster [boodskap #144732] Sa, 02 Maart 2024 08:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18967
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oggendster
Afbreking: og•gend•ster
Samestelling: oggend + ster


Selfstandige naamwoord: oggendster
Meervoud: oggendsterre

Betekenis:
• 'n Ster wat in die oggend sigbaar is, meestal 'n verwysing na Venus.

Gebruik:
• Venus is die tweede planeet van die son af en staan in die volksmond as die aand- of oggendster bekend.

Sinoniem:
• môrester

Vertaling:
Engels: morning ster
Nederlands: morgenster, ochtendster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rotsplaneet
Volgende onderwerp: magnetosfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 09:26:55 MGT 2024