Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigtingwyser
rigtingwyser [boodskap #144725] Do, 29 Februarie 2024 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18967
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rigtingwyser
Afbreking: rig•ting•wy•ser
Samestelling: rigting + wyser


Selfstandige naamwoord: rigtingwyser
Meervoud: rigtingwysers
Verkleinwoord: rigtingwysertjie
Meervoud van verkleining: rigtingwysertjies

Betekenis:
• Iets wat die rigting aandui ('n flikkerlig, kompasnaald, die poolster, ens.)

Gebruik:
• Soos padtekens die rigtingwysers op die paaie is, so moet die Bybel die rigtingwyser in jou lewe wees.

Sinoniem:
• rigtingaanwyser

Vertaling:
Engels: direction indicator
Nederlands: richtingaanwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fokusarea
Volgende onderwerp: uitkomkans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 08:47:45 MGT 2024