Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karneool
karneool [boodskap #144721] Do, 29 Februarie 2024 06:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ring van silwer met karneool.
'n Ring van silwer met karneool.
karneool
Afbreking: kar•ne•ool


Selfstandige naamwoord: karneool
Meervoud: karneole
Verkleinwoord: karneooltjie
Meervoud van verkleining: karneooltjies

Betekenis:
• 'n Oranje-rooi halfedelsteen, afkomstig uit Sardis in Klein-Asië.

Gebruik:
• Sy voorkoms was soos opaal en karneool. [Openbaring 4:3]

Sinoniem:
• kornalyn
• sardius

Vertaling:
Engels: carnelian, cornelian
Nederlands: carneool, kornalijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heldesaal
Volgende onderwerp: selfbewondering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:50:47 MGT 2024