Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weekhartig
weekhartig [boodskap #144704] Sa, 24 Februarie 2024 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weekhartig
Afbreking: week•har•tig
Samestelling: week + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: weekhartig
Vergrotende trap: weekhartiger
Oortreffende trap: weekhartigste
Attributief: weekhartige
Partitief: weekhartigs

Betekenis:
• Met 'n week (sagte of swak) hart.

Gebruik:
• Die fliek is gewelddadig en beslis nie vir weekhartige mense bedoel nie.

Sinoniem:
• emosioneel
• jammerhartig
• liefdevol
• medelydend
• oorgevoelig
• saggeaard
• sentimenteel
• teergevoelig
• teerhartig

Afgelei:
• weekhartigheid
• weekhartiges

Vertaling:
Engels: soft-hearted, tender-hearted
Nederlands: weekhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ortografie
Volgende onderwerp: ekserp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:24:04 MGT 2024