Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmaak
inmaak [boodskap #144689] Do, 22 Februarie 2024 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmaak
Afbreking: in•maak
Samestelling: in + maak


Werkwoord: maak in, inmaak
Verlede tyd: het ingemaak

Betekenis:
• Om voedsel in 'n blik of bottel te bewaar.

Gebruik:
• Die perskes word in suiker gekook en in bottels ingemaak.

Sinoniem:
• blik
• bottel
• inblik
• inlê
• insout
• pekel
• preserveer

Afgelei:
• inmaakbedryf
• inmaakfabriek
• inmaakfles
• inmaakgroente
• inmaakkastrol
• inmaakseisoen
• inmaakvrugte

Vertaling:
Engels: to can, tin, pickle, preserve
Nederlands: inmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedenklik
Volgende onderwerp: minsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:15:07 MGT 2024