Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Taiwan
Taiwan [boodskap #144651] Wo, 14 Februarie 2024 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vlag van Taiwan.
Die vlag van Taiwan.
Kaart van Taiwan.
Kaart van Taiwan.
Taiwan
Afbreking: Tai•wan


Pleknaam: Taiwan

Betekenis:
• Die nie-amptelike naam vir die Republiek Sjina, 'n land in Oos-Asië.
• 'n Eiland in die Stille Oseaan waarop dié land gesetel is, vantevore bekend as Formosa.

Gebruik:
Taiwan se verhouding met die Volksrepubliek Sjina is een van die mees ingewikkelde vraagstukke van die internasionale politiek.
• Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek Sjina 'n reeks kleiner eilande in.

Afgelei:
• Taiwannees
• Taiwanner
• Taiwans

Vertaling:
Engels: Taiwan
Nederlands: Taiwan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oekraïens
Volgende onderwerp: regskape
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:13:35 MGT 2024