Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insekvretend
insekvretend [boodskap #144607] Sa, 10 Februarie 2024 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insekvretend
Afbreking: in•sek•vre•tend
Samestelling: insek + vreet + -end


Byvoeglike naamwoord: insekvretend
Attributief: insekvretende

Betekenis:
• Wat insekte vreet.

Gebruik:
• Die ietermago is 'n insekvretende dier.

Vertaling:
Engels: insectivorous
Nederlands: insectenetend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spitsvondig
Volgende onderwerp: kinderdae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:02:31 MGT 2024