Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Madrid
Madrid [boodskap #144572] Sa, 03 Februarie 2024 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Madrid
Afbreking: Ma•drid


Pleknaam: Madrid

Betekenis:
• Een van die 17 outonome streke en die hoofstad van Spanje.

Gebruik:
Madrid is die grootste stad en sedert 1561 die hoofstad van Spanje.

Afgelei:
• Madrids
• Madridter
• Madrileen
• Madrileens

Vertaling:
Engels: Madrid
Nederlands: Madrid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Madrileens
Volgende onderwerp: abeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 00:49:56 MGT 2024