Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koskas
koskas [boodskap #144569] Sa, 03 Februarie 2024 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koskas
Afbreking: kos•kas
Samestelling: kos + kas


Selfstandige naamwoord: koskas
Meervoud: koskaste
Verkleinwoord: koskassie
Meervoud van verkleining: koskassies

Betekenis:
• 'n Kas waarin kos gebêre word.

Gebruik:
• Ons koskaste is dolleeg!

Afgelei:
• kasplankkoskas

Vertaling:
Engels: food pantry
Nederlands: voorraadkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervaldatum
Volgende onderwerp: Madrileen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 01:36:41 MGT 2024