Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » programfout
programfout [boodskap #144533] Di, 30 Januarie 2024 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
programfout
Afbreking: pro•gram•fout
Samestelling: program + fout


Selfstandige naamwoord: programfout
Meervoud: programfoute
Verkleinwoord: programfoutjie
Meervoud van verkleining: programfoutjies

Betekenis:
• 'n Fout in 'n rekenaarprogram, veroorsaak deur die manier waarop die program se kode geskryf is.

Gebruik:
• Indien 'n programfout voorkom, moet die kode ontfout of na 'n vorige weergawe teruggerol word.

Sinoniem:
• gogga
• programmeerfout

Vertaling:
Engels: bug, programming error
Nederlands: programmeerfout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuifel
Volgende onderwerp: ontfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:18:46 MGT 2024