Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Free Agent (nie wat jy dink nie!)
Free Agent (nie wat jy dink nie!) [boodskap #14450] Sa, 09 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Is hier enige iemand op die NG wat Free Agent gebruik vir nuusgroepe
lees en wat my effe raad kan gee?

Ek wil graag weet hoe ek die lys ou plsings kan minder maak, dit lyk
of hy net al hoe langer en langer word.
Re: Free Agent (nie wat jy dink nie!) [boodskap #14451 is 'n antwoord op boodskap #14450] Sa, 09 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daffodil[2]  is tans af-lyn  Daffodil[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op Sat, 09 May 1998 12:11:01 GMT, vluister jnpj...@bigfoot.com (Johan
N Potgieter) in my oor:

> Is hier enige iemand op die NG wat Free Agent gebruik vir nuusgroepe
> lees en wat my effe raad kan gee?

> Ek wil graag weet hoe ek die lys ou plsings kan minder maak, dit lyk
> of hy net al hoe langer en langer word.

Group, Properties, What to purge, When to purge.

Verander die stellings soos dit jou pas.

Daffodil
---
daff...@preciseic.demon.co.uk
http://www.nis.za/~daffodil/
Re: Free Agent (nie wat jy dink nie!) [boodskap #14477 is 'n antwoord op boodskap #14450] So, 10 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 09 May 1998 18:41:51 GMT, daff...@citycomp.co.za (Daffodil) wrote:

> Op Sat, 09 May 1998 12:11:01 GMT, vluister jnpj...@bigfoot.com (Johan
> N Potgieter) in my oor:
>
>> Is hier enige iemand op die NG wat Free Agent gebruik vir nuusgroepe
>> lees en wat my effe raad kan gee?
>
>> Ek wil graag weet hoe ek die lys ou plsings kan minder maak, dit lyk
>> of hy net al hoe langer en langer word.
>
> Group, Properties, What to purge, When to purge.
>
Thanks, Daffie!
Vorige onderwerp: Louis Hansen, P Retief
Volgende onderwerp: Die moddergooiwedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 18:12:08 MGT 2024