Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plasenta
plasenta [boodskap #144497] Vr, 26 Januarie 2024 13:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plasenta
Afbreking: pla•sen•ta


Selfstandige naamwoord: plasenta
Meervoud: plasentas

Betekenis:
• 'n Struktuur aan die wand van die uterus wat as voedings- en uitskeidingsorgaan van die fetus dien.

Gebruik:
• Die plasenta is deur die naelstring aan die fetus vasgeheg.

Sinoniem:
• moederkoek
• nageboorte

Afgelei:
• plasentaal

Vertaling:
Engels: placenta
Nederlands: placenta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trimester
Volgende onderwerp: titaniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:02:33 MGT 2024