Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekentenis
bekentenis [boodskap #144483] Do, 25 Januarie 2024 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekentenis
Afbreking: be•ken•te•nis


Selfstandige naamwoord: bekentenis
Meervoud: bekentenisse

Betekenis:
• Die erkenning van skuld.

Gebruik:
• Die verdediging betwis die bekentenis en voer aan dat sy kliënt gemartel en gedreig was om dit af te lê.

Sinoniem:
• belydenis
• erkenning
• konfessie

Antoniem:
• ontkentenis

Hiponiem:
• skuldbekentenis
• sterfbedbekentenis

Afgelei:
• bekentenisverklaring

Vertaling:
Engels: confession, admission, acknowledgement
Nederlands: bekentenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inwag
Volgende onderwerp: geesdodend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 08:08:51 MGT 2024