Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » instrumentpaneel
instrumentpaneel [boodskap #144454] Ma, 22 Januarie 2024 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
instrumentpaneel
Afbreking: in•stru•ment•pa•neel
Samestelling: instrument + paneel


Selfstandige naamwoord: instrumentpaneel
Meervoud: instrumentpanele
Verkleinwoord: instrumentpaneeltjie
Meervoud van verkleining: instrumentpaneeltjies

Betekenis:
• Paneel met lesings van instrumente vir monitering en/of kontroles vir beheer.

Gebruik:
• Moderne voertuie het 'n elektroniese instrumentpaneel, soms met 'n raakskerm.

Wisselvorm:
• instrumentepaneel

Sinoniem:
• beheerpaneel
• instrumentbord

Vertaling:
Engels: instrument panel, dashboard
Nederlands: instrumentenpaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugsak
Volgende onderwerp: vaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:45:01 MGT 2024