Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poewasa
poewasa [boodskap #144427] Vr, 19 Januarie 2024 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poewasa
Afbreking: poe•wa•sa


Selfstandige naamwoord: poewasa
Meervoud:

Betekenis:
• Islamitiese gewoonte om gedurende die dag te vas (niks te eet nie).

Gebruik:
• Die poewasa word gedurende die heilige maand van Ramadan onderhou.

Wisselvorm:
• pwasa

Vertaling:
Engels: fasting in Islam
Nederlands: puewasa

Nota:
• Van Sanskrit-Arabies, upvaasa.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: satire
Volgende onderwerp: toetsrit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:45:06 MGT 2024