Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simboliek
simboliek [boodskap #144423] Do, 18 Januarie 2024 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simboliek
Afbreking: sim•bo•liek


Selfstandige naamwoord: simboliek
Meervoud: simbolieke

Betekenis:
• Die betekenis van simbole (waar iets gebruik word om iets anders te verteenwoordig).
• Die leer van simbole en hulle betekenisse.

Gebruik:
• Getalle het simboliek, so is 7 'n simbool vir geluk en 13 vir ongeluk.

Sinoniem:
• simbolisme
• beeldeleer

Hiponiem:
• geluidsimboliek
• klanksimboliek

Vertaling:
Engels: symbolism
Nederlands: symboliek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: retoriek
Volgende onderwerp: enumerasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:45:10 MGT 2024