Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepshouer
skeepshouer [boodskap #144343] Sa, 06 Januarie 2024 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeepshouer
Afbreking: skeeps•hou•er
Samestelling: skeep (skip) + -s- + houer


Selfstandige naamwoord: skeepshouer
Meervoud: skeepshouer
Verkleinwoord: skeepshouertjie
Meervoud van verkleining: skeepshouertjies

Betekenis:
• 'n Gestandaardiseerde houer waarin goedere per skip vervoer word.

Gebruik:
• Tydens die storm het 'n skeepshouer van die vragskip afgeval.

Hiperoniem:
• vraghouers

Vertaling:
Engels: shipping container
Nederlands: zeecontainer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toetswedstryd
Volgende onderwerp: heropening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:04:52 MGT 2024