Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombuismes
kombuismes [boodskap #144334] Wo, 03 Januarie 2024 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kombuismes
Afbreking: kom•buis•mes
Samestelling: kombuis + mes


Selfstandige naamwoord: kombuismes
Meervoud: kombuismesse
Verkleinwoord: kombuismessie
Meervoud van verkleining: kombuismessies

Betekenis:
• 'n Mes wat in die kombuis gebruik word om kos voor te berei.

Gebruik:
• Hy maak die kombuismes skerp sodat sy die tamaties kan sny.

Vertaling:
Engels: kitchen knife
Nederlands: keukenmes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bierbottel
Volgende onderwerp: bres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 01:53:06 MGT 2024