Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polsslag
polsslag [boodskap #144246] Di, 26 Desember 2023 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polsslag
Afbreking: pols•slag
Samestelling: pols + slag


Selfstandige naamwoord: polsslag
Meervoud: polsslae

Betekenis:
• Die voelbare klopping van die bloed deur die slagare.
• (figuurlik) Iets wat aan so 'n ritmiese klop herinner.

Gebruik:
• Die man het geen polsslag gehad nie en het ook nie asemgehaal nie.
• Sy raak meegevoer in die polsslag van die gedig.

Sinoniem:
• hartklop
• hartslag
• klopping
• polsmaat
• pulsasie

Vertaling:
Engels: pulse, pulsation
Nederlands: polsslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsulaat
Volgende onderwerp: konsulent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:50:13 MGT 2024