Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moratorium
moratorium [boodskap #144225] So, 24 Desember 2023 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moratorium
Afbreking: mo•ra•to•ri•um


Selfstandige naamwoord: moratorium
Meervoud: moratoria, moratoriums

Betekenis:
• 'n Vertraging of tydelike opskorting van iets.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse regering het in 1990 'n moratorium op die doodstraf geplaas, waarna dit in 1997 afgeskaf is.

Sinoniem:
• opskorting
• uitstel
• vertraging

Vertaling:
Engels: moratorium
Nederlands: moratorium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miernes
Volgende onderwerp: pleidooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:45:55 MGT 2024