Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanbetaling
wanbetaling [boodskap #144190] Do, 21 Desember 2023 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanbetaling
Afbreking: wan•be•ta•ling
Samestelling: wan + betaling


Selfstandige naamwoord: wanbetaling
Meervoud: wanbetalinge, wanbetalings

Betekenis:
• Die handeling om nie te betaal wat jy skuld nie.

Gebruik:
• Die elektrisiteit is weens wanbetaling afgesny.

Vertaling:
Engels: failure to pay
Nederlands: wanbetaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitslaan
Volgende onderwerp: komplikasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 10:21:13 MGT 2024