Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watt
watt [boodskap #144187] Do, 21 Desember 2023 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watt
Afbreking: watt


Selfstandige naamwoord: watt
Meervoud: watts

Betekenis:
• Die SI-eenheid van arbeidstempo of drywing.

Gebruik:
• Een watt is die tempo van energie wat gelyk is aan een joule per sekonde.

Hiponiem:
• gigawatt
• kilowatt
• megawatt
• mikrowatt
• milliwatt

Afgelei:
• watt-uur
• wattmeter

Afkorting:
• W

Vertaling:
Engels: watt
Nederlands: watt

Nota:
• Die eenheid is vernoem na die Skotse ingenieur James Watt.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderhoudswerk
Volgende onderwerp: gasbottel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:31:58 MGT 2024